Beurtkrag kos SA tot R118 mjd. in 2019 - WNNR
Sedert Eskom in 2008 vir die eerste keer beurtkrag ingestel het, het dit die land reeds sowat R338 miljard gekos.
Elvira Wood – Beurtkrag het die Suid-Afrikaanse ekonomie in 2019 waarskynlik tussen R59 miljard en R118 miljard gekos.Sedert Eskom in 2008 vir die eerste keer beurtkrag ingestel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie