Betaal uiteindelik makliker aanlyn
Visa, Mastercard, American Express en ander diensverskaffers het gesamentlik ’n nuwe betaalmetode ontwerp wat regstreeks gaan meeding met dienste soos PayPal, Apple Pay en Samsung Pay.
E-handelaars verloor jaarliks groot somme geld omdat die betaalproses aanlyn kopers teen die mure uitdryf en hulle dit dikwels nie deurvoer nie.Die grootste kwelpunt bly die frustr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie