Betaal munisipale rekeninge vroegtydig

Residensiële verbruikers kan betalingsooreenkomste vroegtydig met die munisipaliteit se rekeningafdeling tref.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Windhoekers wie se munisipale rekeninge teen 15 Desember langer as 30 dae agterstallig is, se dienste sal summier afgesny word.Die munisipale woordvoerder, me. Ly
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer