Bestuur die rumen vir optimale groei
Beesprodusente voer die mikrobe in ‘n bees se maag, voor hulle voedingstowwe direk aan die bees verskaf. Dus moet die uniekheid van dié viermaagdier vir optimale produksie benut word.
Elvira Hattingh – “Stysel en genoeg ruvoer is belangrike faktore as dit kom by die optimale ontwikkeling van ‘n bees se rumen. ‘n Gesonde rumen help om genoeg voedingstowwe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie