Beste maats
George, 'n baba-vlakvark, nestel styf teen sy katmaatjie. Adele Cranz van die plaas Isabis in die Khomas Hochland het dié oulike foto van George en hul huiskat op Facebook geplaas.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie