Besonderhede van welvaartsfonds se rykdomme steeds duister
Waar die geld vir Namibië se aangekondigde soewereine welvaartsfonds vandaan gaan kom, is nog 'n duister saak.
Ronelle RademeyerBuiten 'n aankondiging deur die kabinet dat die vestiging van 'n soewereine welvaartsfonds (SWF) in beginsel goedgekeur is, ontbreek inligting nog oor waar die ryk
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie