Besoedeling?
MARGARET SKRYF:
Ons was onlangs in die Kavangostreek. Op die 20ste Mei 2021, die middag, het ons na die rivier (Kavango Beach Area) gegaan om die area te gaan besigtig. Ons was nie lank by die rivier nie, toe daag ’n motor op om verfhouers in die rivier skoon te maak. Sien foto’s aangeheg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie