Beskuldigde ontken kindermoord

''n Inwoner van Keetmanshoop wat daarvan beskuldig word dat hy ''n sesjarige seuntjie verwurg het, ontken die klagte teen hom.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Die 32-jarige mnr. Desmond Cornelius Vries wat op ''n klag van moord en twee klagte van aanranding tereg staan, pleit onskuldig op al die klagte teen hom in die v
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer