Beskuldigde in Westerkim-moordsaak op vlug
'n Lasbrief vir die inhegtenisname van 'n voortvlugtige moordbeskuldigde is gister uitgereik.
Jacqueline LouwDie 51-jarige mnr. August van Wyk, wat daarvan beskuldig word dat hy sy meisie in die Karasburg-distrik in Augustus 2014 vermoor het, het Maandag nie vir sy verhoor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie