Beskuldigde getuig oor kind se dood

Die Outjo-man wat van die moord op sy meisie en haar seuntjie beskuldig word, het Dinsdag in die hof getuig.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Die 42-jarige mnr. Sageus Somaeb het Dinsdag voor regter Naomi Shivute in die hoërhof in Windhoek getuig. Hy word beskuldig van die moord op 'n sesjarige seuntji
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer