Bergkoninkryk kry oorhand

Sokker
Die Namibiese nasionale o.20-span, die Young Warriors, het Sondag met 2-1 in sy Groep C-wedstryd teen Lesotho by die 2017 o.20 Cosafa-kampioenskap in Zambië verloor.

Ná Namibië die knie in die Nkana-stadion in Kitwe teen die jeug van die Bergkoninkryk moes buig, sal hulle vandag teen Zimbabwe moet wen om hul drome lewendig te hou. Namibië het dié botsing teen Lesotho op ‘n positiewe noot benader nadat hulle Angola Vrydag met 2-1 geklop het om as voorlopers in Groep C die botoon te voer.

Dit was ‘n gulde geleentheid vir hoofafrigter Gerald Gunther en sy span om ‘n treetjie nader aan die semifinaal te kom, of vir Lesotho om ná sy vorige glips terug in die prentjie te kom. Lesotho het met die afskop met mening aangeval en die Namibiese verdediging behoorlik getoets wat karakter gewys het om die telling op nul teen hulle te hou.

Lesotho se R. Mobane is met rustyd vir ‘n gevaarlike loopslag op Rivaldo Festus van die veld gestuur. In die tweede helfte moes Lesotho met slegs tien spelers klaarkom, maar dit het nie die manne van die Bergkoninkryk se moed gebreek nie.

In die tweede helfte het Gunther vir Romario Hawiseb opgestuur om die sukkelende Enzo Mungendje te vervang. Mungendje het wel teen Angola ‘n doel aangeteken, maar teen Lesotho gesukkel om sy gewone peil te herwin. Hawiseb het vinnig sy merk gemaak toe hy in die 64ste minuut vir Namibië sy eerste en laaste doel aanteken.

Die vreugdevure was egter vinnig geblus toe Lesotho se Koloti Roboama in die 70ste minuut die gelykmaker behaal en ses minute later die jong Namibiërs se harte breek met nog ‘n doel vir sy span se broodnodige oorwinning.

Gunther sê Namibië was Sondag nie op peil nie en Lesotho het verdien om te wen.

“Ons seuns het van die afskop af nie ordentlike sokker gespeel en mededingend gewees nie. Lesotho speel al sedert 1980 en is ‘n fisieke span wat nie ‘n tree terugstaan nie. Ons spelers kon dit nie hanteer nie. Nadat ons die eerste doel aangeteken het, het die spelers laks geword en hulle (Lesotho) die kans gegee om weer terug in die wedstryd te kom. Ons sleutelspelers het nie hulle kant gebring nie en Lesotho het hard gewerk om die oorwinning te behaal,” het Gunther verduidelik.

Lesotho is met vier punte tans die voorloper in Groep C met Namibië tweede met drie punte, terwyl Zimbabwe en Angola nog moet speel. Namibië sal Zimbabwe vandag om 15:00 behoorlik moet klop, want slegs die voorlopers in elke groep en een naaswenner wat die beste gevaar het, sal verder na die halfeinstryde vorder.

“Ons sal van die wedstryd teen Lesotho moet vergeet om Zimbabwe te kan klop. Alles is nog nie verlore vir Namibië nie; ons veg vir ons eer en die van ons land,” het Gunther hoopvol gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 22.97 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.18 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 376.96/OZ DOWN -0.0063 | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0108 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.81/BBP UP +0.65% | Platinum US$ 1 061.11/OZ DOWN -0.0082 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.97 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.18 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 376.96/OZ DOWN -0.0063 | Copper US$ 4.84/lb DOWN -0.0108 | Zinc US$ 2 979.80/T DOWN -0.15% | Brent Crude Oil US$ 83.81/BBP UP +0.65% | Platinum US$ 1 061.11/OZ DOWN -0.0082