Berge van vullis bedek ons
“Dis hoe vuil Rehoboth is. Town council, tel die gemors op. Dis ‘n groot skaamte. Mense raak siek. Rehoboth Town Council werk nie. As ons kom kla, sê hulle daar is nie ‘n kar nie, maar hulle ry rond.” Foto’s ontvang op WhatsApp op 3 Maart.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie