Beperking gevra op ouers se skoolbydraes

Sommige skole vra glo tot N$600 van ouers voordat hul kinders vir die akademiese jaar kan registreer.
Kenya Kambowe
Kenya Kambowe – Die Nasionale Afrika Studente-organisasie (Nasa) het ’n beroep op die regering gedoen om ’n beperking te plaas op die jaarlikse geldbedrag wat ouers tot skole
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer