Beleggers se geld syfer terug na Suid-Afrika

Die 'stabilisering van sentiment' het in die meeste ontwikkelende lande 'n ommekeer meegebring, sê 'n ontleder in Londen.
Ná byna drie maande van onverpoosde verkope keer buitelandse beleggers versigtig terug na Suid-Afrika se effektemark.Buitelanders was verlede week vir die tweede opeenvolgende wee
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer