Belastinghawes: Namibiu00eb deur EU op swartlys geplaas
Belastinghawes: Namibiu00eb deur EU op swartlys geplaas

Belastinghawes: Namibië deur EU op swartlys geplaas

Ronelle Rademeyer
Die Europese Unie se minister van finansies het gister (Dinsdag) in Brussel 'n belastinghawe-swartlys aanvaar met 17 lande wat daarvan beskuldig word dat hulle nie hul samewerking in belastingkwessies gee nie.
Namibië is een van die 17 lande.
Die ander is Amerikaans-Samoa, Bahrain, Barbados, Guam, Suid-Korea, Makau, die Marshall-eilande, Mongolië, Palau, Panama, Siant Lucia, Samoa, Trinidad, Tubago, Tunisië en die Verenigde Arabiese Emirate, berig Reuters.


Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer