'Belastingbetalersgeld het ons opgelei'

Plaaslike mediese en tandheelkundige studente moet aan dieselfde evaluerings onderwerp word as studente wat hul opleiding in die buiteland ontvang het.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – “Ons wil nie die regering se pogings ondermyn of evaluerings stop nie. Ons wil net ’n regverdige en deursigtige manier hê waarop mediese beroepslui ge�
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer