Belastingbetalers dok op vir weermag, polisie

Net vanjaar alleen moes Nami­biërs ongeveer N$900 000 se skadevergoeding uitbetaal aan burgers wat sedert 2019 tydens gesamentlike polisie-operasies aangerand is.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Namibiese belastingbetalers moes vanjaar tot dusver minstens N$900 000 opdok om burgerlikes wat sedert 2019 deur polisie en soldate tydens gesament­like operas
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer