Bekgeveg woed op Rehoboth

Die munisipaliteit op Rehoboth gaan agteruit terwyl politici en die administrasie onder onenigheid gebuk gaan.
Augetto Graig
Augetto GraigWanbestuur by Rehoboth se munisipaliteit vier steeds hoogty terwyl die dorp se burgemeester en die munisipaliteit se uitvoerende hoof mekaar die stryd aansê. Volgens
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer