Bekende pedagoog sterf
Mnr. Jan Opperman sal onthou word as 'n stoere tugmeester en die stigter van die Primêre Skool Narraville se eerste blaasorkes.
Otis Finck - Die voormalige hoof van die Primêre Skool Narraville (NPS) en filantroop, mnr. Jan Opperman, is Saterdag in die ouderdom van 87 jaar oorlede. Opperman is die afgel
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie