Bekamping van bek-en-klou noodsaaklik
Sowat 28 spanne wat uit veeartsenybeamptes en tydelike werkers bestaan, is reeds na die Kavango-Oos- en -Wesstreek gestuur om maatreëls ter bekamping in te stel.
Elvira Hattingh“As ons nie die uitbreking van bek-en-klouseer in bedwang kan bring nie, sal Covid-19 se impak op die ekonomie in vergelyking met so ’n ramp soos ’n miniatuur
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie