Bek-en-klouseer tref Zambezi

Verskeie beheermaatreëls is onmiddellik ingestel ná die afgelope Sondag bevestig is beeste by Sigwe het wel die siekte.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Bek-en-klouseer het opnuut by die Sigwe-nedersetting in die Zambezistreek uitgebreek en sowat 40 000 beeste loop tans die gevaar om ook met die siekte besmet te w
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer