Bejaardes vier fees in ‘doringnes’

Die adjunkminister het namens die regering belowe om senior burgers te bly erken en waardeer.
Maria Eiseb
Maria Eiseb - Hoewel die viering van Wêrelddag vir bejaardes op 6 Oktober by Beukes-park in die hoofstad goed beplan is, het dié feestelikhede nie in vrolike luim afgeskop nie.
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer