Bejaarde vrou sterf ná voertuig naby Usakos rol

Ronelle Rademeyer
'n 71-jarige vrou het ernstige beserings opgedoen toe die voertuig waarin sy gery het, gistermiddag ongeveer 45 km vanaf Usakos onderweg na die kus gerol het. Volgens 'n Facebook-p
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer