Bejaarde kry 14 jaar tronkstraf
'n Pensioenaris wat sy skoonseun twee keer in sy maag en een keer in sy gesig geskiet het, het volgens die regter berou oor sy optrede getoon.
Kristien Kruger – 'n Bejaarde man van 73 wat skuldig bevind is aan die moord op sy skoonseun, is verlede week tot 14 jaar tronkstraf gevonnis. Die hof het as gevolg van sy ouderd
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie