Bejaarde beland in sloot
Bejaarde beland in sloot

Bejaarde beland in sloot

Ronelle Rademeyer
'n 79-jarige vrou van Windhoek het gister­oggend met haar ­voertuig in 'n sloot langs die pad beland toe sy glo duiselig geraak en beheer oor haar voer­tuig verloor het. Sy is per ambulans na 'n hospitaal geneem. Die ongeluk het in Klein Windhoek gebeur.

Foto Rudi Visagie

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer