Behou balans
Behou balans

Behou balans

Dani Booysen
“As u van voornemens is om die Kokerboomwoud, asook Giants' Playground naby Keetmanshoop te besoek, bring u ego en selfoon onder beheer. Vermy opklouter op so 'n natuurskat net vir jou selfietjie. Die hele aarde is tans aan't wankel. Die Skepper se kunswerke moet ongeskonde bly, gróót, gróót asseblief.” - Peet Venter Snr.

Kommentaar

Republikein 2026-07-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer