Begroting dien môre
Die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, het pas (Disndagmiddag) in die Nasionale Vergadering kennis gegee dat hy môre, 7 Maart, die nasionale begroting ter tafel sal lê en motiveer.
Lees môre in Republikein wat kenners verwag
Lees môre in Republikein wat kenners verwag
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie