Beesvleis: SA boere vryf hul hande vir uitvoer
Suid-Afrika voer maar sowat 5% van beesvleis word na veral China, Asië en die Midde-Ooste uit en wil uitvoermoontlikhede beter ontgin.
Liana Mocke - Die plaaslike beesvleisbedryf kan nog baie munt slaan uit ’n groot, onontginde uitvoermark na lande waar verbruikers maar al te graag hul vleistande in Suid-Afrikaa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie