Beeste uit Botswana vul tekort aan
Namibië bevind hom as netto beesvleisuitvoerder tans in ’n situasie waar daar nie eens genoeg beeste vir die plaaslike mark beskikbaar is nie.
Ronelle Rademeyer - Sowat vier maande nadat Botswana sy grens vir die uitvoer van lewende slagbeeste na Namibië oopgestel het, kon Meatco op Dinsdag 18 Februarie vir die eerste ke
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie