Beeslorrie slaan tussen Otjiwarongo, Otavi om
Beeslorrie slaan tussen Otjiwarongo, Otavi om

Beeslorrie slaan tussen Otjiwarongo, Otavi om

Ronelle Rademeyer
'n Beeslorrie het omstreeks tienuur vanoggend tussen Otjiwarongo en Otavi omgeslaan en die sleepwa versper gedeeltelik die pad.
Nooddienswerkers is na die toneel ontplooi.
Volgens vroeë inligting is daar nie mense of beeste in die ongeluk dood nie.
Die beeste is ook reeds van die toneel af verwyder.

Foto: Verskaf

Kommentaar

Republikein 2026-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer