• Tuisblad
  • Sport
  • Beatrice en Ivan op pad na Oos-Afrika se hoogland

Beatrice en Ivan op pad na Oos-Afrika se hoogland

Die 400 meter o.18-wêreldrekord van 51.19 sekondes staan ná 15 jaar steeds agter die naam van Nawal El Jack van Soedan, wat sy in Julie 2005 in Marrakesj opgestel het. Die Namibiese blits Beatrice Masilingi moet 1.17 sekondes van haar persoonlike beste tyd afskil om dié rekord te oortref.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Beatrice Masilingi en Ivan Danny Geldenhuys het uitnodigings van Wêreldatletiek aanvaar om komende naweek aan sy internasionale senior Goue Kontinentale Reeks
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer