BCG-entstof beskerm dalk teen Covid-19
Die entstof wat Namibiese babas teen tuberkulose kry, kan die land dalk teen die coronavirus beskerm.
Ronelle Rademeyer - ’n Studie deur die New York Instituut vir Tegnologie toon lande soos Namibië wat as deel van hul nasionale inentingsprogram Bacillus Calmette–Guérin (BCG)
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie