Basterkaptein oorlede
Basterkaptein oorlede

Basterkaptein oorlede

Denver Kisting
Die Basterkaptein, mnr. John McNab, is die afgelope Saterdagaand op 82-jarige ouderdom oorlede.

Sy oudste seun, Malcolm, het Maandagoggend gesê sy pa is Saterdag omstreeks 23:55 oorlede.

Volgens hom word sy pa waarskynlik eerskomende naweek begrawe.

McNab word oorleef deur sy vrou, drie seuns en een dogter.

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer