Bankrot-New Era móét herstruktureer
Al wat New Era Publications Corporation (NEPC) van likwidasie red, is dat dit 'n onderneming in staatsbesit is, het die raadsvoorsitter, mnr. Esau Mbako, gesê.
Onnodige uitgawes moet besnoei word en buitensporige salarisse van bestuur gesny word, sê hy.
NEPC besit die dagblad New Era en die weekblad Kundana. - Nampa
Onnodige uitgawes moet besnoei word en buitensporige salarisse van bestuur gesny word, sê hy.
NEPC besit die dagblad New Era en die weekblad Kundana. - Nampa


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie