Banke betwis kommissie se jurisdiksie
Van die banke wat volgens die Suid-Afrikaanse Mededingingskommissie glo aandadig was aan valutasamespanning, sê die saak teen hulle skiet tekort aan besonderhede oor antimededingende gedrag en ook die beweerde impak daarvan.
Reuters berig die banke bevraagteken volgens drie bronne wat bekend is met die aangeleentheid, ook of die kommissie die jurisdiksie het om banke wat nie takke of filiale in Sui
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie