‘Bank Windhoek’ beklink gróót BEE-transaksie
Jo-Maré Duddy – Die staatsdiens se pensioenfonds (GIPF), beoog om 25% van die gewone aandele in Capricorn Investment Group, voorheen Bank Windhoek Holdings, te bekom.
Die totale waarde van dié transaksie, wat nog deur verskeie regulatoriese owerhede goedgekeur moet word, beloop sowat N$2 miljard.
Die totale waarde van dié transaksie, wat nog deur verskeie regulatoriese owerhede goedgekeur moet word, beloop sowat N$2 miljard.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie