Bakkie op een dag gekoop én gesteel
Die geluk was Woensdag nie aan 'n vermeende motorkaper se kant nie toe hy dit met vervalste MTC-plakkers geparkeer het – juis daar waar lede van dié maatskappy 'n vergadering sou hou.
Elvira Hattingh – 'n Vermeende dief wat 'n Toyota-bakkie verlede week tydens 'n “toetsrit” op Otjiwarongo gekaap het, het nie rekening gehou met uitgeslape MTC-werknemers nie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie