Baie dankie
Baie dankie

Baie dankie

Dani Booysen
DIE SNYMAN-GESIN VAN OKAHANDJA EN JOHANNES SKRYF:

Ons wil graag ons dank betuig aan Sean Naude en die Marshall-span van Walvisbaai vir die uitstekende en onbaatsugtige hulp wat hulle verleen het aan een van ons vriende, Johannes van Boshoff Transport Okahandja, wat op 3 Augustus 2002 in 'n trokongeluk in Walvisbaai betrokke was. Hulle het glad nie gehuiwer nie om hom te voorsien van beddegoed en iets om te drink en eet in die hospitaal.

Ons het meer mense soos julle nodig. Julle almal lewer 'n uitstekende diens aan ons land en sy mense.

Dankie weereens, ons waardeer julle!

Kommentaar

Republikein 2025-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer