Baba sterf kort ná sy inenting

Ouers van 'n babaseun beweer­ sy dood is te wyte aan verkeerde­ en nalatige optrede van personeel verbonde aan 'n staatskliniek.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Die ouers van 'n babaseun wat kórt na 'n roetine inenting gesterf het, blameer die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste daarvoor.Me. Martha Shik
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer