Baba Mariana spog met nuwe ogies

'n Tienmaande oue meisietjie van Windhoek wat met wit korneas gebore is, het ná suksesvolle kornea-inplantings volle sig in haar oë.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Haar ogies beweeg heeltyd soos sy veral ligte opsoek en sy kraai en gesels heeltyd met haar fyn handjies. Mariana Grobler van Windhoek is wel tien maande oud,
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer