Baba Joshua kort nóg operasies

By tye is dit moeilik, maar as ouer is dit haar plig om sterk te bly, sê die ma van ’n drie maande oue seuntjie met ’n geboortedefek.
Yolanda Nel
Yolanda Nel - ’n Nuwe toevoeging tot die gesin verskaf ouers sowel as die uitgebreide familie groot vreugde. Vir 'n gesin van Gobabis hang ’n donker wolk oor dié vreugde. Die
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer