Baanbrekerstudie fokus op impak van MIV/vigs
Baanbrekerstudie fokus op impak van MIV/vigs

Baanbrekerstudie fokus op impak van MIV/vigs

Henriette Lamprecht
Die eerste bevolkingsgebaseerde MIV/vigs-studie om die impak van die siekte op die Namibiese bevolking te evalueer, skop Sondag landwyd af. Meer as 26 000 inwoners uit ongeveer 12 000 huishoudings wat lukraak gekies is, sal aan die opname deelneem. Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, het vanoggend tydens die bekendstelling in Windhoek beklemtoon alle inligting sal as vertroulik hanteer word. Die opname bestaan uit 'n vraelys, 'n MIV-toets wat ter plaats in die betrokke huishouding uitgevoer sal word, sowel as bykomende bloedtoetse. Van babas tot volwassenes tot die ouderdom van 64 jaar gaan by die studie betrek word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° #N/A #N/A