BA help dryf u2018nuweu2019 NPL
BA help dryf u2018nuweu2019 NPL

BA help dryf ‘nuwe’ NPL

Die land se mees suksesvolle sokkerklub laat hom nie byreken by die NFA se voornemens vir ’n Topvlak-liga nie.
Die sokkerklub Black Africa het nie doekies omgedraai nie toe hy hom gister in die kamp van ’n hervormde Namibië Premierliga (NPL) verklaar het.

“Black Africa sportklub het kennis geneem van die manewales van Cassius Moetie, Lolo Goraseb (gewese Brave Warrior), Lucky Richter (afrigter) en ’n paar ander wat sê hulle praat namens ondersteuners van Black Africa.

“Die trio het die verwaandheid om aanspraak te maak dat hulle die klub geregistreer het by die Namibiese Sokkervereniging (NFA) se liga wat nie eens bestaan nie. Van wanneer af kan ondersteuners ’n klub inskryf?

“BA sportklub distansieer hom van hierdie opportuniste, wat hoofsaaklik namens hulself praat. Hierdie karakters dien nie in enige struktuur in ons klub nie – nie eens die BA ondersteunersklub nie.”

In die verklaring word uitgewys dat selfs indien die BA ondersteunersklub ’n vergadering wil byeen roep, kan dit tans weens regulasies teen die coronavirus nie gebeur nie.

“Die voorwendsel dat hulle die mandaat van die ondersteuners het, is dus ’n leuen. Black Africa sportklub sal verseker dat hul gruwelike optrede misluk.”

Die NFA as nasionale beheerliggaam is deeglik bewus dat sy sogenaamde Topvlak Liga geen gesag gaan afdwing sonder deelname van die prominente klubs soos Black Africa nie, word in die verklaring uitgewys.

“Die waarnemende sekretaris-generaal van die NFA [mnr. Franco Cosmos] het ’n uitnodiging aan BA-sportklub se voorsitter gestuur, maar die uitnodiging is geïgnoreer. Nogtans was die waarnemende sekretaris-generaal so desperaat dat hy voortgegaan het om op nasionale TV-nuus te verkondig dat BA wel om lidmaatskap aansoek gedoen het – gegrond op ’n brief deur ’n onbekende individu wat daarop aanspraak maak dat hy die voorsitter van die BA ondersteunersklub op Otjiwarongo is.

“Beteken dit die SG sal selfs ’n aansoek van ’n voorsitter van ’n plattelandse vertakking van ’n ondersteunersklub aanvaar? BA sportklub is terdeë bewus van die sameswerende poging deur die NFA-kantoor en Cassius Moetie om ons klub te destabiliseer.”

As die NFA se uitvoerende komitee enige tande het, sal hy die waarnemende SG voor stok kry, lui die verklaring. “BA sportklub behou sy regte voor in hierdie saak.”

Die BA sportklub se leierskap, onder voorsitterskap van Browny Mutrifa en Rebekka Goagoseb as ondervoorsitter), verklaar ter opsomming:

1) Black Africa sportklub was en bly ’n trotse en wettige lid van die Namibië Premierliga. Die klub steun dus die resolusie van die NPL-kongres op 26 September 2019 ten volle.

2) BA-ondersteuners verleen hul steun aan die huidige poging om die NPL in ’n professionele liga te omskep.

3) BA-sportklub het dus die stigtingsdokument van die NPL onderteken wat by die Owerheid vir Sake- en Intellektuele Eiendom (Bipa) en daarna by die Namibiese Sportkommissie ingedien is, as deel van die NPL se aansoek om as ’n nasionale sportliggaam (en beroepsliga) erkenning te kry.

Black Africa is loshande die land se mees suksesvolle klub. Sy elf NPL-titels sedert 1985 is ewe veel as wat Blue Waters (4), African Stars (4) en Civics (3) gesamentlik het.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 27.02 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 366.03/OZ UP +0.83% | Copper US$ 4.60/lb UP +0.81% | Zinc US$ 2 953.40/T UP 1.2% | Brent Crude Oil US$ 84.70/BBP UP +0.05% | Platinum US$ 990.28/OZ UP +0.50% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.83 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.43 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 27.02 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 366.03/OZ UP +0.83% | Copper US$ 4.60/lb UP +0.81% | Zinc US$ 2 953.40/T UP 1.2% | Brent Crude Oil US$ 84.70/BBP UP +0.05% | Platinum US$ 990.28/OZ UP +0.50%