Aussies wil 20 myne in Mpumalanga open

Omgewingsbewustes, toerisme-ondernemings, inwoners en bosboumaatskappye in Mpumalanga is in konflik met ’n Australiese myngroep, Stonewall Mining, wat onder meer goud en silwer in Sabie en Pelgrimrus wil myn.
Elise Tempelhoff - Die myngroep, Stonewall Mining, wil teen einde aanstaande jaar met die eerste van ’n beoogde 20 myne oor ’n gebied van 60 km in die Mpumalanga-provinsie van
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer