Aus staan in die blom
Aus staan in die blom

Aus staan in die blom

Ronelle Rademeyer
Veldblomme gee kleur aan die Namib-vlaktes by Aus in die suidweste nadat dit onlangs gereën het. Die Namibiese weerkantoor voorspel buie kan vandag weer in die verre suidelike dele van die land voorkom nadat 'n sterk kouefront oor die Wes-Kaap inbeweeg het. Ryp word vir môreoggend oor die suidelike, sentrale en oostelike dele verwag. Foto Facebook/Klein-Aus Vista Lodge

Kommentaar

Republikein 2026-07-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer