Aus se titseltjie winterwit

Elvira Hattingh
Mnr. Hein Köster het die foto's van sneeubedekte bergpieke naby Aus op die Facebook-groep Reën in Namibia opgelaai. Köster sê dit is Saterdagoggend tussen Keetmanshoop en Luderitz, 50 km voor Aus op Biltongplaas geneem. Danie Loots verskyn in die foto.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer