Aupindi en kie. eers in Februarie gevonnis
Aupindi en kie. eers in Februarie gevonnis

Aupindi en kie. eers in Februarie gevonnis

Augetto Graig
Die korrupsieverhoor van die voormalige besturende direkteur van NWR, mnr. Tobias Aupindi (voor), en die sakeman mnr. Antonio di Savino (agter) is uitgestel vir uitspraak op 21 en 22 Februarie 2018.
Dit volg nadat landdros Helvi Shilemba nie vanoggend (Dinsdag) beskikbaar was om uitspraak in die saak te lewer nie.
Die twee beskuldigdes is deur die Teenkorrupsie-kommissie (ACC) aangekla nadat Savino betaal het vir die bou van 'n swembad by Aupindi se huis in ruil vir NWR-tenderkontrakte.
Die verhoor het in Februarie 2012 begin.

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer