AU-hoë besoek Namibië

Namibië het sy toewyding aan die Afrika-unie en die organisasie se hervormingsprosesse opnuut bevestig met die voorsitter van die AU-kommissie se besoek aan die land.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Namibië is gereed om interne prosesse te bespoedig sodat instrumente van die Afrika-kontinentale vrye handelsgebied (AfCFTA) en ander protokolle onderteken en b
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer