As Indië stembus toe gaan

Volgende week gaan die kiesers in Indië begin stem. Wat is sowel internasionaal as nasionaal op die spel? Leopold Scholtz berig.
Leopold Scholtz - ’n Algemene verkiesing in Indië is nie vir sissies nie. Dis ’n uitgerekte, uiters burokratiese affêre met groot potensiaal vir verkiesingsbedrog – en besk
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer