Armes bekommerd oor stortingsterrein
Planne om Okahandja se huidige vullishoop te verskuif, word deur gemengde reaksie begroet deur tientalle mense wat afhanklik geword het van die afval wat vir hulle ‘n inkomste en voedsel voorsien.
Jana-Mari Smith – Die Okahandja munisipaliteit het vandeesmaand bevestig planne is aan die gang om die (meer as 5 hektaar) stortingsterrein naby die Ekunde uitbreiding 5 informel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie